Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Koperdiefstal daal in Oktober

2012-11-29 17:21
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Koperdiefstal was in Oktober op die laagste vlak sedert Junie 2011, het 'n verslag van die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid (SAKHN) getoon.

Die SAKHN se verslag toon dat R13,97 miljoen se koper in Oktober gesteel is, vergeleke met R14,7 miljoen in September en R17 miljoen in Augustus.

Dit verteenwoordig 'n totaal van 200 metrieke ton in Oktober, ná diefstal van 220 ton in September en 273 ton in Augustus.

"Ten spyte van hierdie maandelikse dalings, het die barometer op 'n jaar-na-jaar basis tot Oktober met 24% gestyg, en September was die eerste maand wat 'n jaar-na-jaar-afname getoon het."

Die koperprys het in November tot 'n gemiddeld van ongeveer R67 212 per metrieke ton afgeneem, ná 'n gemiddeld van R70 609 in Oktober.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  koperdiefstal
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... sEGwIE... Wees tevrede met jou saai, voorspelbare en verbeeldinglose bestaan. Duidelik ooreis jy jou met iets wat jou nie behoort te pla nie. Wat vir jou absurd is, is vir my 100% normaal. So, gaan tel jou baie geld - want duidelik is dit jou sonkeerring in die lewe... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bramley - 07:23 AM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at High Road - POINTSMEN on duty
  • Wednesday North Riding - 07:23 AM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Clearing and forwarding Sales Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Sales Manager

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.