Kontrak vir Airbus-projek gekanselleer

2009-11-05 12:13
Tweets Share Share line Print

Kaapstad- Die kabinet het besluit om die kontrak vir die multi-miljardrand se Airbus A400M-militêre vragvliegtuie te kanselleer.

Themba Maseko, woordvoerder, het Woensdag na afloop van die weeklikse kabinetsvergadering gesê dat dié planne vir eers gekanselleer is.

“Die rede hiervoor is weens die feit dat daar ‘n drastiese toename in kostes was. Die projek sou ook nie betyds voltooi word soos vooraf ooreengekom is nie,” het Maseko gesê.

Die lugmag sou sy eerste vliegtuig aanvanklik in November 2010 ontvang het, maar ’n vertraging van meer as 18 maande in die vervaardigingsproses weens probleme met die aandrywingstelsel het dié aflewering beduiwel, het Beeld vroeër berig.

Van die lande wat die grootste bestellings vir die A400M geplaas het, waaronder Duitsland, het al met boetes en kansellasies gedreig as die vervaardigers nie uit hul blokke kom nie.

Die oorspronklike kostes vir die agt vliegtuie sou sowat R17 miljard beloop het. Die kostes het nou egter tot sowat R40 miljard gestyg.

“Die sowat R2.9 miljard wat reeds betaal is sal terugbetaal word. Daar sal ook geen boetes betrokke wees nie as gevolg van die vertragings wat plaasgevind het,” het Maseko gesê.

Hierdie besluit deur die kabinet sal moontlik ‘n invloed hê op die vredestryd in Afrika.

–Sapa

Lees meer oor: weermag  |  kabinet

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.