Kontantinspuiting vir JFO

2009-12-31 07:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Volgende jaar sal vir die Johannesburgse Filharmoniese Orkes (JFO) op 'n hoë noot begin danksy 'n kontantinspuiting van R36 milj. deur die Nasionale Lotery-trust, het die orkes se bestuur Woensdag gesê.

"Die Nasionale Lotery-trust het ingestem om vir die volgende drie jaar die JFO se vier simfonie-seisoene per jaar, sowel as die verwante ontwikkelings- en onderwysprojekte, te befonds" het Bridget van Oerle, woordvoerder, in 'n verklaring gesê.

Dié befondsing sal die JFO in staat stel om werk te skep vir klassieke musikante, en ook om nuwe talent op te lei.

"Die JFO beplan vier ses week lange seisoene van hoë-gehalte musiek vir 2010," het sy gesê.

Die eerste ses week lange seisoen vir 2010 sal begin op 10 Februarie en eindig op 18 Maart. Die tweede seisoen sal strek van 5 Mei tot 10 Junie, die derde seisoen van 28 Julie tot 2 September en die vierde van 6 Oktober tot 11 November.

Tydens die eerste seisoen sal die internasionaal bekende Suid-Afrikaans-gebore dirigent Gérard Korsten, Bulgarye se Emil Tabakov en Japan se Yasuo Shinozaki die JFO elk twee weke lank lei.

– SAPA

Lees meer oor: johannesburg  |  nuwejaar  |  musiek

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.