Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kommissie waarsku teen Marikana-video

2013-01-29 15:59
Tweets Share Share line Print

Rustenburg – Dit is voortydig om afleidings te maak van die sogenaamde "nuwe" selfoonvideo van die Marikana-skietery, het die Farlam-kommissie Dinsdag gehoor.

"Onder die omstandighede is die kommissie van mening dat dit voortydig is om gevolgtrekkings te maak van die videomateriaal wat in die uitsending ingesluit is," het Ian Farlam, voorsitter van die kommissie, in Rustenburg gesê.

Farlam het bevestig dat twee polisiebeamptes, 'n kaptein Rylands en 'n sers. Mahlatsi, die video op 16 Augustus geneem het.

"Die beeldmateriaal is sonder enige verpligting deur die polisie aan die kommissie verskaf en is op 21 November aan die kommissie gewys."

Hy het gesê die gehalte van die video is swak en dat die stemme nie duidelik hoorbaar is nie.

Farlam het verder gesê nie die polisie of enigiemand anders het voor die kommissie oor die video getuig nie.

Die video is Sondag deur Brittanje se Channel 4 News uitgereik.

Die kanaal het selfoonvideo's uitgesaai wat na bewering op 16 Augustus 2012 deur twee polisiebeamptes opgeneem is.

Die enigste beeldmateriaal wat tot dusver aan die media beskikbaar was, was beeldmateriaal wat deur EWN, eNCA en CNN geneem is.

Die video wat deur die polisiebeamptes geneem is, dui daarop dat baie van die mynwerkers 'n “paar honderd meter weg” van die media af op 'n koppie dood is, het Channel 4 berig.

In die polisievideo kan gehoor word hoe iemand uitroep, “Wag, moenie skiet nie! Moenie skiet nie!”. Dit vind plaas ná 'n mynwerker verby die polisie hardloop. Skote klap sekondes later.

Die beampte wat die video neem loop dan na waar 'n man bewegingloos op die grond lê. “Daai motherf****r. Ek het hom ten minste 10 keer geskiet,” sê een van die beamptes in die video.

Die slagoffer word later as 'n 26-jarige mynwerker geïdentifiseer wat 12 keer geskiet is.

Die sittings duur voort.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: marikana  |  lonmin-slagting
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Allers sê... kotze ruil jou van in . want jy kots . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.