Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kommissie ondersoek etikettering van vleis

2013-02-28 12:07
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Nasionale Verbruikerskommissie kan die verkeerde etikettering van vleisprodukte ondersoek, het Phumla Williams, waarnemende woordvoerder van die regering, Donderdag gesê.

Williams het gesê die kabinet weet van berigte wat paniek veroorsaak het oor die verkeerde etikettering van produkte.

Die Verbruikerswet het algemene standaarde uiteengesit vir die bemarking van goedere en dienste, het sy gesê.

"Volgens die wet mag partye in die verskaffingsketting nie goedere of dienste bemark op 'n manier wat 'n valse of misleidende voorstelling van die goedere en dienste is nie."

Dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid, het die Nasionale Verbruikerskommissie gevra om 'n dringende ondersoek na die kwessie te begin.

"Dit is omdat die kwessie dalk verreikende gevolge en 'n impak op die breër verbruikerpubliek kan hê," het Williams gesê.

Vroeër vandeesweek het dit aan die lig gekom dat navorsing deur prof. Louw Hoffman,en dr. Donna-Maree Cawthorn van die Universiteit van Stellenbosch getoon het dat 68% van maalvleis, frikadelle, wors, gedroogde vleis en vleis van delikatesse bestanddele bevat wat nie op die verpakking aangedui word nie.

Hoffman het gesê die hoofrede tot kommer is dat dit dalk allergiese reaksies kan veroorsaak.

Hy het gesê allergene soos soja en gluten, wat allergiese reaksies tot gevolg kan hê, is in die vleisprodukte gevind.

Hoffman sê hulle het onder meer waterbuffel, donkie en bokvleis in produkte gevind, terwyl vark en hoender ook in vleisprodukte was sonder dat dit aangedui is.

Verskeie voorvalle is die afgelope ruk in Europa aangemeld waar perdevleis in voedselprodukte wat as beesvleis gemerk is, gevind is.

Perdevleis is in voedselprodukte soos hamburgers, lasagne, pastasous, skooletes en selfs hospitaaletes in Europa gevind.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: vleisprodukte  |  skandale
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Vicki Maree sê... Ja SA kon nog altyd staat maak op hul grondstowe soos goud ens om ons te dra! Behalwe vit die feit dat dit nie n onuitputlike bron is nie! Is die kwessie onrusbarend rondom die myn kwessie! Dus gaan daardie fonteintjie ook opdroog! dus moes SA al lankal na ander opsies gekyk het om ons ekonomie te dra soos byvoorbeeld die landbou sektor! Maar ja dis ook op n stewige aftraande pad! Ai dis rof! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Management Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Internal Auditor

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.