Kommissie kan getuies dagvaar

2011-10-27 15:44
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die kommissie van ondersoek na die regering se omstrede wapentransaksie sal die mag hê om getuies, insluitend uitvoerende lede, te dagvaar, het Jeff Radebe, minister van justisie, Donderdag gesê.

"Hulle sal die mag hê om enigiemand, insluitend uitvoerende lede, te dagvaar," het Radebe tydens die aankondiging van die kommissie se terme van verwysing in Kaapstad gesê.

Radebe het gesê die kommissie het ook die mag om getuies te verplig om vrae te beantwoord.

Indien die getuies versuim om hul samewerking te gee, kan hulle 'n jaar tronkstraf of 'n boete opgelê word.

Die kommissie sal sy werk binne twee jaar afhandel.

Hy sal 'n finale verslag aan die president oorhandig met die aanbevelings oor of regstappe teen enigeen gedoen moet word of kontrakte gekanselleer moet word.

Radebe het gesê die feit dat pres. Jacob Zuma die kommissie aangestel het, is 'n aanduiding dat hy die aanbevelings ernstig sal opneem.

Die kommissie sal 'n begroting van R40 miljoen hê om sy werk te doen.

Die finale verslag sal aan die publiek bekend gemaak word.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: wapenskandaal

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.