Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kommer oor Nelson Mandelabaai-bestuur

2012-11-23 18:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Oos-Kaapse LUR vir plaaslike regering, Mlibo Qoboshiyane, het sy besorgdheid uitgespreek oor die doeltreffende bestuur van die Nelson Mandelabaai-metro, nà 'n mosie van wantroue in die waarnemende munisipale bestuurder, Themba Hani, het RSG Vrydag berig.

Hy sê die verwydering van Hani sal verdere vooruitgang belemmer.

Vyftien ANC raadslede het Donderdag saam met opposiepartye gestem om Hani te verwyder.

Volg Nuus24 op Twitter.

RSG

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Polisiespeurders en die aanklaers het weereens erg verbrou, maar dit bewys weereens dat daar 'n helse groot verskil is tussen BEWEER en BEWYS. En in 'n regstaat waar 'n enkeling hom teen die reuse-gesag van die Staat te staan bevind na hy aangekla is, is dit reg dat die magtige staat sy bewerings deeglik moet bewys. As die Staat -- met al sy hulpmiddels, top regslui en limietlose geld -- nie na behore 'n waterdigte saak kan maak nie, moet elke aangeklaagde vry kan wegloop. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 07:11 AM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY TRUCK before the Allandale Road exit
  • Wednesday Rosebank - 07:10 AM
    Road name: Jan Smuts Avenue
    ACCIDENT in Rosebank - delays from Craighall / Hyde Park
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.