Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kom klop aan my deur – Malema

2012-12-28 10:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die voormalige leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, sê dit is tyd vir politici om hom te oorreed om vir hulle te stem, het The Star Vrydag berig.

"Ek wil voel asof ek gewerf word, waar politici aan my deur kom klop om my te werf," het Malema aan die koerant gesê.

Malema het gesê hy is uit die ANC nadat hy al die interne prosesse uitgeput het.

"Ek is 'n gewone Suid-Afrikaner, so mense moet my nou kan oorreed om my kruisie in 2014 langs hul name te trek."

Malema het gesê hy is "baie gelukkiger" om nie "goed aan mense te verkoop wat nie verkoopbaar is nie".

Hy het ook aan die koerant gesê sy boerdery is goed op dreef.

"Ek het tamatie, kool, botterskorsie en vee. So in Februarie, wanneer dit oestyd is, kan mense my nader indien hulle wil koop."
     
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: julius malema
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
42 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... "wat die gemeenskap al lank terroriseer" ? Hoeveel slachtoffers zijn hierbij over het hoofd gezien of voor lief genomen en ingecalculeerd ? Waarom is er niet eerder opgetreden ? Schept het geen precedent als er te lang wordt gewacht ? Waar is de preventieve/voorkomende werking van politie en justitie ? Hoe groot is de kans op recidive ? Begint het theater dan opnieuw ? Wordt er zodoende niet een mensonterend beleid gevoerd waarde rechtsstaat in het geding is ? Moet de staat niet voor veiligheid zorgen en niet als een slecht werkend schoonmaakbedrijf optreden welk bezig is te dweilen met de kraan open ? Het woord terroriseren is in SA dus bekend, pas dit toe i.g.v. 'plaasmoorde' of is dat uitdrukkelijk verboden ? Het is staatsondermijnend. Het gaat om aanvallen op de bevolking/onschuldige burgers. Het dood en verderf zaaien dient een politiek doel welk door een zekere politieke partij openlijk is verkondigd. Het betreft lang voorbereide wrede aanvallen gelijkende oorlogshandelingen. Het woord 'rower' is toch niet verplicht, zo ja waar staat dat ? Wijs dit aan en wie heeft dat dan verplicht ? Sinds wanneer, onder welke voorwendsels. Noem het beestje bij het naampje. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.