Koeverte is op, so duisende kry nie rekening

2012-01-27 07:44
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Sowat 180 000 huishoudings in die Tshwane-metrogebied het vandeesmaand laat of geen munisipale rekeninge gekry nie omdat die munisipaliteit te min koeverte gehad het.

Die munisipaliteit stuur maandeliks sowat 800 000 rekeninge uit, maar kon almal nie vroeër vandeesmaand stuur nie omdat sy diensverskaffer glo weens die afgelope feestyd te laat genoeg koeverte kon lewer.

Die metroraad het in ’n verklaring gesê hy hoop om die laaste munisipale rekeninge wel teen Saterdag te pos.

Die diensverskaffer sal vervang word as hy hom nie regruk nie.

Die metroraad het gister gehoor die ouditeur-generaal (OG) het vir die tweede keer in ’n ry ’n ongekwalifiseerde oudit aan Tshwane toegeken.

Die OG het egter in sy ouditverslag gewaarsku daar is talle sake waaraan die metrobestuur aandag moet gee.

Verskeie Tshwane-entiteite het gekwalifiseerde ouditmenings ontvang.

Prof. Antony Melck, ’n uitvoerende direkteur van die Universiteit van Pretoria en voorsitter van Tshwane se nuwe oudit-en-prestasie-komitee, het op die metroraadsvergadering waar die OG sy ouditverslag bekend gemaak het, gesê ’n skoon oudit vir die tweede keer in ’n ry is ’n besondere prestasie.

Tog, het hy gewaarsku, dit beteken nie Tshwane kan nie nóg beter vaar nie.

Die tekortkominge wat die OG uitgewys het, sal in oorleg met die stadsbestuur aandag kry.

Brandon Topham, DA-koukusleier, het gesê sy party sal hom eers later oor die OG se verslag uitlaat omdat hy dit laat ontvang het en daar nie tyd was om dit behoorlik te bestudeer nie.

Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.