Koerant moet jammer sê oor Mandela-begrafnis

2011-07-22 11:08
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Zwelivelile (Mandla) Mandela, oudste kleinseun van oudpres. Nelson Mandela, eis 'n verskoning van 'n Sondagkoerant nadat hy daarvan beskuldig is dat hy die televisieregte van sy oupa se begrafnis wou verkoop.

Mandla dreig ook met regstappe teen Sunday World indien die koerant nie 'n verskoning publiseer nie.

Dié koerant het in 2009 berig dat Mandla die uitsaairegte van sy oupa se begrafnis vir R3 miljoen aan die SABC verkoop het.

Die SABC het Donderdagoggend 'n mediakonferensie gehou waar dit aangekondig is dat 'n interne verslag – 25 maande ná die aantygings gemaak is – afgehandel is.

Dié verslag het getoon dat die kontrak nie bestaan nie, en dat die SABC nooit vir die regte van 'n openbare geleentheid soos 'n staatsbegrafnis sal betaal nie.

"Dit het die Mandela-familie baie pyn veroorsaak," het Mandla gesê.

"Ons is bereid om met die koerant te versoen as hulle om verskoning vra. Ons sal net bly wees as die saak afgehandel is. Ons sal niemand se begrafnis bespreek terwyl hulle nog lewend is nie."

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: nelson mandela  |  media  |  sabc

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.