Klopjag op Okah se tronksel uitgevoer

2011-02-24 14:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die polisie het beslag gelê op selfone, laaiers, 'n kaart en papiere met telefoonnommers in die tronksel van die Nigeriese terreur-beskuldigde Henry Okah, het Pretoria News Donderdag berig.

McIntosh Polela, woordvoerder van die Valke, het dié klopjag wat Dinsdagaand plaasgevind het, bevestig.

Die klopjag is uitgevoer nadat Nigeriese owerhede die Suid-Afrikaanse regering in kennis gestel het van beweerde terreurdreigemente wat Okah uit sy tronksel gemaak het.

Okah is laat verlede jaar in die Johannesburgse landdroshof borgtog geweier.

Hy staan tereg op aanklagte van terrorisme wat verband hou met 'n bomaanval in Abudja, Nigerië, waarin 12 mense dood en 36 beseer is.

Okah kon nie daarin slaag om aan die hof te bewys dat hy nie die leier is van die Nigeriese rebellegroep die Beweging vir die Bevryding nie.

Dié rebellegroep het verantwoordelikheid aanvaar vir die bomaanvalle wat op onafhanklikheidsdag plaasgevind het.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  terreuraanvalle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.