Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kleuter in ernstige toestand ná hond hom byt

2012-03-06 10:09
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Kleuter is in ‘n ernstige toestand nadat ‘n rottweiler hom in Belhar in die Moederstad aan sy nek gegryp het, het ‘n koerant berig.

Die Cape Times berig Lincoln Nimmerhuidt (3) en sy stiefpa het Sondag verby die hond geloop toe hulle na hul dokter se spreekkamer gestap sodat die seun vir waterpokkies behandel kon word.

Die hond het by die Perseverance-laerskool uitgehardloop en die seun gegryp. Volgens die koerant het die rottweiler die kleuter na die skool probeer sleep.

Uzent Links, die seun se stiefpa, het aan die koerant gesê die hond het die seun by die nek gegryp en wou hom nie los nie.

“Ek het myself op [die hond] gegooi, maar dit wou my nie byt nie,” het hy vertel.

Die kleuter is in ‘n hospitaal opgeneem en is vir beserings aan sy kop, gesig en lyf geopereer.

Ao. November Filander, ‘n polisiewoordvoerder, sê die hond is deur die vereniging vir die voorkoming van wreedheid teenoor diere uitgesit.

‘n Saak is geopen teen die veiligheidsmaatskappy wat wag hou oor die skool, aangesien die hond na bewering die skool opgepas het.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lees meer oor: honde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mikesh Bhaskar sê... What about the thousands of murders in townships. They are so common we don’t even hear about all of them. Do we also blame external forces for that? I do not condone attacks on any human being, but to suddenly blame external forces when a white farmer is attacked by criminals is ridiculous. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Woodmead - 08:59 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS approaching the Woodmead Drive off-ramp
  • Wednesday Sandton - 08:58 AM
    Road name: Katherine Street Northbound
    DELAYS towards Grayston Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Clearing and forwarding Sales Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Sales Manager

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.