Kinders stem vir Madiba

2009-11-21 04:54
Tweets Share Share line Print

Stockholm. – Oudpres. Nelson Mandela en sy vrou, Graça Machel, is gister as wenners van ’n kinderregteprys aangewys. Sewe miljoen kinders het aan die stemmery deelgeneem.

“Ons is besonder geëerd om as die Dekade-kinderregte-helde aangewys te word,” het die egpaar in in verklaring gesê.

“Vir ons albei is dié toekenning baie, baie spesiaal, gegewe die plek wat kinders in ons harte en lewens het.”

Mandela en Machel is uit 13 voormalige wenners van die Wêreldkinderprys gekies, het die organiseerders gesê.

Die prysgeld beloop altesaam 1,1 miljoen kronor (R1,6?miljoen), waarvan Machel en Mandela 500?000 kronor (R757?594) gaan kry.

Die ander 12 benoemdes sal die res van die prys deel.

Die toekenningsplegtigheid is op 26 April in Stockholm.

Die aantal stemme is nie bekend gemaak nie omdat “al die benoemdes wenners is”, het mnr. Andreas Lonn, ’n woordvoerder, gesê.

Mandela kry die prys vir sy “lewenslange stryd om die kinders van Suid-Afrika van apartheid te bevry en vir sy onwrikbare steun vir hul regte”.

Machel word vereer vir haar werk vir weerlose kinders.

 – Sapa-DPA

 

Lees meer oor: nelson mandela

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.