Seksvideos: Kinders moes toneel speel

2010-12-08 15:54
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Twee kinders moes toneel speel en is aangesê wat om te doen tydens die maak van pornografiese video’s, het die Pretoria Noord-landdroshof Woensdag gehoor.

“Hulle het die kinders aangesê wat om te doen tydens die maak van die films,” het die staatsaanklaer, Tanya Carstens, uit ‘n verklaring van die ondersoekbeampte, Tania Lourens, gelees.

Lourens het gesê op 12 Oktober het die twee kinders – wat voorheen in pleegsorg by twee van die agt beskuldigdes was – gekla dat hulle die slagoffers van verkragting en kinderpornografie was.

Albei kinders is daarna medies ondersoek en die verslae het daarop gedui dat hulle sedert ‘n jong ouderdom mishandel is.

Forensiese ondersoekers het op ‘n groot hoeveelheid materiaal beslag gelê by die eiendomme.

Lourens het op een van die beskuldigdes se huise kommentaar gelewer en gesê: “Dit het gelyk of dit nog nooit skoongemaak is nie en… het ‘n skerp urine-reuk gehad.

“Daar was baie min kos in die huis. Die inkomste wat die beskuldigde gesê het hy deur varkboerdery gemaak het, stem nie ooreen met die hoeveelheid diere op die eiendom nie.”

Twee van die vroue en een van die mans het hul koppe geskud toe Lourens se verklaring gelees is.

Carstens het gesê borgtog moet geweier word aangesien die agt deur die gemeenskap bedreig kan word.

Woensdag was die tweede dag van die aanhoor van die groep se borgtogaansoek. Die groep, tussen 26 en 61, is in verband met ‘n reeks klagtes wat met kinderpornografie verband hou, in hegtenis geneem.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: kinderpornografie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.