Kinderoppasser in Sasolburg verkrag

2012-02-19 17:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ‘n vrou in Vaalpark, Sasolburg, verkrag het, het die Vrystaatse polisie gesê.

Die vrou was indiensgeneem om twee kinders op te pas toe die man sy hand oor haar mond sit en haar uit 'n bed gehaal het, het konst. Peter Kareli in ‘n verklaring gesê.

Die beweerde voorval het Saterdagoggend omstreeks 01:00 plaasgevind.

Daar word beweer dat die broer van die eienaar van die huis haar uit die bed gehaal het, het Kareli gesê.

“Die man het glo vir haar gesê sy mag nie skree nie en het haar na ‘n ander kamer geneem waar hy haar ‘n paar keer verkrag het.”

Die kinders het glo begin huil toe hulle sien dat die vrou nie meer in die kamer is nie. Hulle het na hul tante, wat in ‘n ander kamer geslaap het, gegaan.

Die tante het vir die vrou gesoek en die eienaar van die huis in kennis gestel dat sy nie die oppasser kan vind nie. Die eienaar was ten tyde van die voorval in Bloemfontein.

Daarna het die eienaar die polisie gebel.

Kareli sê die tante het toe ‘n geluid onder die man se bed gehoor. Die oppasser het halfkaal onder die bed gelê en gebewe.

Die polisie het opgedaag en die man in hegtenis geneem. Die vrou is na ‘n veilige plek geneem.

Die man sal Maandag in die Sasolburg-landdroshof verskyn.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: verkragtings

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.