Kindermishandeling neem toe in Kaapstad

2011-10-18 12:10
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Kaapstad het vanjaar die hoogste aantal sake van kindermishandeling gehad, met die meeste sake wat in die Athlone-gebied aangemeld is.

Kinderwelsyn Kaapstad het aan Independent Online 38 sake is verlede maand en die 1 Oktober aangemeld. Volgens die organisasie is 24 kinders regoor die stad verwaarloos.

Niresh Ramklass, uitvoerende hoof van Kinderwelsyn Kaapstad, het gesê die seksuele mishandeling sluit verkragting in.

In die finansiële jaar April 2010 tot Maart vanjaar, is 103 sake van seksuele mishandeling en 239 sake van verwaarlosing by die organisasie aangemeld.

In Athlone is 35 kinders verlede jaar seksueel mishandel en 145 kinders verwaarloos.

In Lotusrivier, Ottery, Philippi en Pelican Park is 31 sake van seksuele mishandeling aangemeld, 11 in Hanover Park en 10 in Houtbaai.

In Khayelitsha is 29 sake van verwaarlosing aangemeld, 24 in Philippi-Oos en 14 in Ottery, Lotusrivier en Pelican Park.

Suzette Little wykraadslid in Athlone, het gesê 'n opvoedingsforum, wat fokus op maatskaplike kwessies wat mishandeling en die verwaarlosing van kinders aanhits, sal in plek gestel word.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  kindermishandeling

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.