Kerk-rooftog: Priester aangehou, rowers geskiet

2010-09-27 10:37
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die polisie het twee mans doodgeskiet toe hulle probeer het om ‘n kerk in Pinetown te beroof, het ‘n woordvoerder Maandag gesê.

Die polisie het Sondag ‘n wenk ontvang dat ‘n rooftog by die Rooms-Katolieke kerk in Pinetown beplan is, het lt. kol. Vincent Mdunge gesê.

Polisiebeamptes is na die kerk ontplooi.

“Hulle het drie verdagtes na die kerkgronde sien stap terwyl ‘n diens aan die gang was.  ‘n Vierde verdagte het die motor waarmee hulle sou ontsnap het, bestuur,” het Mdunge gesê.

“Toe die kerkdiens om 18:00 klaar was en die gemeentelede die perseel verlaat het, het die verdagtes die priester na sy kantoor gevolg. Die priester het die kollektegeld by hom gehad. Hulle het gedink daar was R60 000 in die mandjie.”

Die vermeende rowers het ‘n vuurwapen op die priester gerig.

Die polisie het die verdagtes toe gekonfronteer, maar hulle het geweier om saam te werk, het Mdunge gesê.

Die mans het op die polisie geskiet en die beamptes het “sonder huiwering” teruggeskiet.

“Twee van die verdagtes is noodlottig gewond en ‘n derde het bytmerke op sy hand en gewrig gehad waar die polisiehonde hom beetgekry het. Die vierde verdagte het van die toneel gevlug en word steeds deur die polisie gesoek.”

Twee vuurwapens – ‘n 9mm-pistool en ‘n .3-rewolwer – is op die toneel gevind.

‘n Saak van gewapende roof met verswarende omstandighede word ondersoek.

‘n Geregtelike ondersoek na die dood van die twee mans wat deur die polisie geskiet is, sal ook geloods word, het Mdunge gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: rooftogte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.