Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Keer terug werk toe, sê Zuma aan stakers

2012-10-17 17:54
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Pres. Jacob Zuma het Woensdag 'n beroep op stakende werkers gedoen om onmiddellik terug te keer werk toe.

Zuma het ook die hoof- uitvoerende beamptes van maatskappye gevra om hul bonusse en verhogings, te midde van wydverspreide maatskaplike onrus, te vries.

"Ons doen 'n beroep op werkers wat betrokke is by onbeskermde stakings, om so gou as moontlik terug te keer werk toe, en produksie in die mynbedryf om na normaal terug te keer," het Zuma op 'n vergadering met vakbonde en sakeleiers in Pretoria gesê.

"Ons het ooreengestem dat die geweld en intimidasie moet stop. Dit het geen rol in ons stelsel nie, en het eenvoudig net 'n negatiewe impak."

Gewelddadige stakings die afgelope ruk het die land lam gelê toe duisende werkers begin staak het om hoër lone te eis. Altesaam 50 mense het weens die geweld gesterf.

Pravin Gordhan, minister van finansies,  Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, en Joseph Mathunjwa, president van die Associated Mining & Construction Union, was onder die beamptes wat die vergadering bygewoon het.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: jacob zuma  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
46 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dorus En Riethe Grobler sê... En daar kry die R nog 'n reguit linker in die gesig. Dit kan niks goeds voorspel vir toerisme vanaf reg oor die wêreld nie. Wonder wat kortbroek gaan doen, of sal hy maar geriefsonthalwe stilbly...? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Edenvale - 17:23 PM
    Road name: N3 Southbound
    DELAYS between Linbro Park and Gilloolys Interchange due to an accident on the southbound carriageway
  • Wednesday Pretoria - 17:22 PM
    Road name: Stormvoel Road Westbound
    DELAYS approaching Derdepoort Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.