Kebble se pa 'het geweet'

2010-07-29 14:51
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Brett Kebble was 'n desperate man wat geen ander uitweg gesien het as om sy lewe te beëindig nie, het sy voormalige veiligheidshoof, Clinton Nassif, Donderdag in die Johannesburgse hooggeregshof getuig.

"As hy dit nie gedoen het nie sou hy in 'n gestig of die tronk geland het," het Nassif in Glen Agliotti se verhoor getuig.

Nassif kon nie sy ore glo toe hy van Kebble se plan om te sterf hoor nie.

Hy het Kebble se pa, Roger, gebel en gesê hy moet hom sien want dit was malligheid.

Kebble snr. het eers "uitgefreak" en toe gesê sy seun maak al sedert sy jong dae sulke dreigemente wanneer dinge rof geraak het, het Nassif getuig.

Brett Kebble was woedend vir Nassif omdat hy Kebble se pa ingelig het.

Nassif het ook getuig dat Kebble hom oortuig het dat die plan die enigste uitweg was en dat hy baie dankbaar was dat hulle hom "gehelp" het. - Sapa
 

- Beeld

Lees meer oor: brett kebble  |  hof

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Oki sê... Ja hy is beslis nie meer die leier van die anc jeugliga nie!! Hy het sy bek uitgespoel soos hy wou en nie gedink dat sy eie mense hul moere gaan strip nie,maar eintlik is dit ook maar net omdat hy Zuma so erg gekritiseer het. Zumpie soek nie teenstanders nie want hy wil nog vir 4jaar lekker geldjies verdien en vernaam voorkom. Hierdie aap nasie is Suid-Afrika se ondergang. HOE kon slim F.W. de Klerk DIT nie geweet het nie?! Of het hy maar met sy miljoene in die bank,warm agter sy griek se rug net eenvoudig nie meer geworry het nie?! WIE moet eintlik hier die kopskoot kry?! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 TX MPV MY05
2004
R 129,990.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09 AT
2010
R 329,000.00

MINI

Cooper Clubman 1.6 5-dr MY08 AT
2011
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.