Kabinet verwelkom deurbraak in MIV-jel

2010-07-21 02:47
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die aankondiging van ‘n deurbraak-jel wat vroue help om hulself teen MIV en ander infeksies te beskerm, is Dinsdag deur die kabinet verwelkom.

Volgens Themba Maseko, woordvoerder van die regering, het die kabinet die beskermende jel wat deur 'n Suid-Afrikaanse navorsingspan ontwikkel is, verwelkom.

Dié jel kan die oordrag van MIV/vigs by vroue met 40% verminder.

Die bevindings van die navorsing is Dinsdag by die Internasionale Vigs-konferensie in Wene, Oostenryk, bekendgemaak.

Die studie is deur die Centre for Aids Programme of Research in Durban uitgevoer in samewerking van die Univerisiteit van Columbia in die VSA.

Dié nuwe jel verminder verder ook die oordrag van herpes met 51%.

Die jel sal in Suid-Afrika vervaardig word en plaaslik sowel as internasionaal versprei word.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: navorsing  |  miv/vigs

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Baas sê... Kyk, dis dalk nie na almal se smaak nie, maar Lolly het rerig n empire uit niks gebou nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2002
R 49,995.00

MINI

Cooper Hatch R56 1.6 3-dr
2008
R 149,900.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY96
1999
R 65,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.