Kabinet veroordeel soldate

2009-08-27 11:42
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die kabinet het die optrede van soldate wat aan ’n gewelddadige optog by die Uniegebou in Pretoria deelgeneem het, veroordeel.

Die ministers van die kabinet het in ’n gesamentlike verklaring gesê die pogings om die “setel van die regering in te val, is hoogs onaanvaarbaar”.

“Die kabinet veroordeel in die sterkste moontlike terme die onwettige en gewelddadige optog deur lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW).”

“Om ’n hofbevel te verontagsaam, onnodige geweld te veroorsaak, openbare eiendom te beskadig en poog om die setel van die regering in te val is onaavaarbaar, veral van mense wat die verantwoordelikheid het om die grondwet te beskerm.”

Dié verklaring het ook gewaarsku dat die betogers “geen simpatie van die staat moet verwag nie”.

Talle soldate  en ’n polisieman is beseer en polisie- en weermagvoertuie beskadig nadat ’n optog deur sowat 3000 soldate gewelddadig geraak het.

Die soldate eis ’n hoër salaris.

Die polisie het rubberkoeëls en traangas gebruik om die oproerige betogers uiteen te jaag toe hulle geweier het om die Uniegebou te verlaat en die polisie uitgetart het nadat hulle ’n versoekskrif met hul griewe ingehandig het.

Hulle het ’n petrolbom in ’n motor gegooi en die ander beskadig.

Twee soldate is in hegtenis geneem.

Lindiwe Sisulu, minister van verdediging, het dié voorval as ’n “anargie” beskryf en gesê dit plaas die nasionale sekerheid in gedrang.

– Sapa

 

Lees meer oor: sanw  |  optogte  |  pretoria  |  uniegebou

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.