Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kaapse seiljagvaarder vermis

2012-07-23 10:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die polisie in die Seychelle ondersoek die verdwyning van 'n Kaapse seiljagvaarder wat tydens 'n stormagtige vaart vermis geraak het, het die Cape Times Maandag berig.

Volgens die koerant het Sean Terry (48) op 13 Mei vanaf die Maledive-eilande vertrek en het glo tydens ’n storm op see oorboord geval voordat die seiljag in Junie op 'n eiland naby die Seychelle aangekom het. 

Judith Middleton, 'n woordvoerder vir sy familie, sê Terry het saam met Stefan Pokorny gereis.

Pokorny is intussen deur die polisie ondervra. Die saak sal ook vandeesmaand in die hof aangehoor word.

Dit is nie bekend of Pokorny aangekla is nie.

Middleton het gesê Terry se seiljag het op 25 Junie op die eiland Coëtivy met slegs Pokorny aan boord aangekom.

"Terry is as vermis aangemeld nadat hy glo 'n paar dae vantevore oorboord geval het," het sy gesê.

Terry was 'n ervare seiljagvaarder en skipper wat besig was om die laaste skof van sy vaart om die wêreld op die seiljag Finnegan te voltooi.

Die familie het intussen 'n Facebook-blad geskep in 'n poging om meer inligting rondom Terry se verdwyning te kry.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: vermis
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Heidie van Dyk sê... Kommunis! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Buccleuch - 10:39 AM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT on the side of the carriageway at the Buccleuch Interchange - expect delays
  • Wednesday Midrand - 10:34 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.