Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kaapse sakevrou sterf ná spinnekopbyt

2012-08-15 07:10
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Sakevrou wat twee weke gelede deur 'n giftige sakspinnekop gebyt is, is dood, het Die Burger berig.

Sandra Carpenter (53) was alleeneienaar van die rekenmeestersfirma Sandra Carpenter en Kie.

Carpenter se suster, Nila Nel, het gesê sy (Carpenter) nie eens van die byt geweet nie.

"Omdat sy ’n diabeet was, het haar suikervlakke weens die infeksies ná die byt die hoogte ingeskiet. Ons het begin soek vir die oorsaak van die infeksies en voorverlede Vrydag die bytplek in haar lies gesien."

Volgens Nel het die dokters haar suster behandel, maar die bytplek was later "’n gat so groot soos ’n 50c-stuk". Die sug wat uit die gat gedrup het, is ontleed en dit is hoe daar vasgestel is watter tipe spinnekop haar gebyt het.

– Volg Nuus24 op Twitter



Lees meer oor: diere
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Stephan Conradie-Pelser sê... "Ek wil bruinmense in belangrike, seniorposisies sien." Liewe aarde Pieter Marais, waar was jy die afgelope tyd? Maak jou skreef ogies oop en dink voor jy praat. Ons as landsburgers gee net mooi snot om vir wat jy graag sal wil sien of hoor. Die ding van jou is rassisties van aard en enige opgevoede kleirling sal met jou verskil. Ons het nie nog 'n groepering nodig om die mense van die land van mekaar te vervreem nie. Jy het jou kans gehad in die politiek en jy het 'n gemors daarvan gemaak. Die wolk hang steeds oor jou kop. Clearly the truth has not set you free. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.