Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kaapse owerhede help duisende ná vloede

2012-07-08 22:18
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Owerhede in Kaapstad moes die naweek honderde oproepe opvolg om inwoners te help wat deur oorstromings geraak is, het 'n woordvoerder Sondagaand gesê.

Rampbestuurspanne het warm maaltye, kospakkies, klere, komberse en plastiekbedekking verskaf aan 2 566 mense wat as gevolg van oorstromings sonder heenkome was, het Wilfred Solomons-Johannes, 'n woordvoerder, in 'n verklaring gesê.

Owerhede het tussen Vrydag- en Sondagaand 348 oproepe opgevolg waar paaie, eiendom en informele nedersettings aandag moes kry. Altesaam 321 van die probleme het reeds aandag geniet. Die oorblywende insidente sal Maandag hanteer word.

"Die stad het sedert Vrydag ook ingegryp in 839 gevalle waar dreine geblok was en rioolstelsels oorstroom het. Die sterk winde het ook talle bome regoor Kaapstad omgewaai en die stad se parke-afdeling moes op 38 insidente reageer waar bome verwyder moes word, en/of gesnoei moes word."

Die stad se elektrisiteitsdienste moes 1 545 oproepe opvolg.

Die rampbestuursentrum het ook vroeër Sondag 'n ontruimingsbevel uitgereik vir die River Club langs die Liesbeekrivier in Observatory, as gevolg van stygende watervlakke.
 
Solomons-Johannes het gesê die stygende watervlak het sowat 60 mense op die perseel in gevaar gestel. Hulle is uit die gebied ontruim.

Inwoners is gevra om uit die gebied te bly, en om die omgewing liefs te verlaat.
 
Veiligheidsbeamptes van die stad is in die gebied ontplooi om verkeer te beheer en die veiligheid van mense te verseker.
 
Die stad se rampbestuursentrum en ander departemente was teen Sondagaand steeds op 'n hoë gereedheidsgrondslag, het Solomons-Johannes gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: kaapstad  |  vloede  |  oorstromings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... Rest nog om de lugubere voor ieder rechtgeaard mens verjaardag van de aanvang van dat "Boeremagproces" te herdenken. Daar zit een aantal mensen, 'verdachten' vast, waarschijnlijk als langste voorarrest ter wereld, in een willens en wetens door de ANC geleid en gesmeerd vals politiek spel waarbij de rechtsstaat door het slijk wordt gesleurd in schrille contrast met een vrijheid misbruikende loslopende crimineel Winnie, eveneens een door de ANC geleid en gesmeerd vals politiek spel. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.