Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kaapse leerder doodgesteek oor kosblik

2013-02-08 11:14
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Tiener van Kaapstad sal binnekort in die hof verskyn nadat hy na bewering 'n medeleerder doodgesteek het, het die Daily Voice berig.

Aphelele Nogqala (14) is Dinsdag by die ingang van die Isilimela Senior Sekondêre Skool in Langa doodgesteek omdat hy nie sy kosblik wou gee nie.

Sy ma, Nomthetho (49), het gesê hy het gereeld oor boelies by sy skool gekla.

"Ek weet nie wie hom gesteek het of hoekom nie, maar ek bly dink aan die dag wat hy aan my gesê het daar is ander kinders wat probeer om hulle kos af te vat. Hy was een van die mense wat geweier het om sy kos te gee."

Sy het 'n beroep gedoen op die departement om metropolisiebeamptes by meer skole te ontplooi.

Kapt. Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder, het aan die koerant gesê 'n 15-jarige seun is in verband met die moord in hegtenis geneem en sal binnekort in die hof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Joe Black sê... Volgens E Nuus,het die president se beloftes, en gepaardgaande optrede reeds n verskil in Eldorado park gemaak.Pas dit ook in die Wes-Kaap toe. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Jukskei Park - 14:45 PM
    Road name: Witkoppen Road Both Ways
    DELAYS through Fourways
  • Friday Sunninghill - 14:37 PM
    Road name: Rivonia Road
    Traffic lights not working at Leeuwkop Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Article Clerk

Johannesburg
Chartered Appointments
R5000 - R8000

Article Clerk

Roodepoort
Chartered Appointments
R5000 - R8000

C# Developer

Roodepoort
Chartered Appointments
R15000 - R30000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.