Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kaapstad kry Khoisan-naam

2012-06-27 10:41
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Khoisan-gemeenskap het Kaapstad ‘n nuwe naam gegee, het die Cape Times Woensdag berig.

Die naam “//Hui !Gaeb”, die Khoisan vir “plek waar die wolke vergader”, sal binnekort op ‘n kennisgewingbord in die middestad verskyn.

Dié stap volg ná die dood van die tradisionele leier en geneesheer Oom Dawid Kruiper vroeër dié maand.

Tania Kleinhans, sekretaris-generaal van die Institute for the Restoration of Aborigines of SA, sê die naam is een waarmee mense van enige ras, groep of nasie kan identifiseer.

Sy het die kitskosgroep Nandos genader om die kennisgewingbord te borg.

Sy sê sy het Nandos gekies weens een van sy omstrede televisie-advertensies wat vroeër die maand vrygestel is.

Die advertensie begin met ‘n stem wat sê: “Jy weet wat is fout met Suid-Afrika? Dit is al julle buitelanders.”

Dit wys dan mense van verskeie kulture en rasse van oor die land wat skielik verdwyn en net ‘n rookwolkie wat oorbly.

‘n Khoisan-man is die enigste wat oorbly en hy sê dan hy gaan nêrens.

Volgens die berig sal die bord Donderdag opgerig word en ‘n vertaling sal bygevoeg word.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: kaapstad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
53 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jurie Vermeulen sê... Kan mos sien dit gaan nie oor menseregte nie, maar wel dat hulle die huidige regering steun en wil bevorder. Wat van die ander gebiede waar die regering in bewind is, waar die arme mense slegter daar aan toe is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Buccleuch - 10:39 AM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT on the side of the carriageway at the Buccleuch Interchange - expect delays
  • Wednesday Midrand - 10:34 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.