Kaap kry oplaas nuwe straatname

2010-12-10 15:36
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Oswald Pirowstraat, wat ‘n Nazi-simpatiseerder vereer, sal oplaas saam met verskeie ander straatname in Kaapstad verander word, berig IOL.

In een van dié veranderings sal Oostelike Boulevard na Nelson Mandela Boulevard herdoop word.

Oswald Pirowstraat sal na Suid-Afrika se hartoorplantingpionier Christiaan Barnard vernoem word. Die stad se naamveranderingsproses begin nou eindelik ná twee vorige gefaalde pogings.

Dié skuiwe kom as ‘n verrassing, aangesien die stad onlangs ‘n duur komitee, wat deur Rhoda Kadalie gelei is, geskrap het en beloof het ‘n nuwe komitee sal teen Junie volgende jaar oor die naamveranderingsproses rapporteer.

Kaapstad is die laaste groot stad wat hul strate en plekke met name uit die apartheid-era herdoop.

Lees meer by IOL.
 

Lees meer oor: kaapstad  |  naamverandering

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Deon sê... Ek dink jy het 'n punt beet. Na al die bohaai is dit nie onmoontlik dat die oorspronklike verwyder is nie. Dit sal nou 'n gatslag vir die vandaliste wees. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Exec Multitronic
2005
R 165,000.00

BMW

120i (E87)
2005
R 172,900.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2008
R 146,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.