KZN-man kry 25 jaar tronkstraf

2010-05-25 21:57
Tweets Share Share line Print

Durban – ‘n Man van Umlazi is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy twee vroue beroof en verkrag het in Umgababa, KwaZulu-Natal, het die polisie Dinsdag gesê.

“Nkosinathi Zaca (24) het 15 jaar tronkstraf gekry vir die twee aanklagte van verkragting en 10 jaar vir huisbraak. Hy sal dit gelyktydig uitdien,” het kol. Jay Naicker, polisiewoordvoerder, gesê. 

Zaca mag ook nie ‘n vuurwapen besit nie.

‘n Tweede verdagte moet steeds in die hof verskyn en is in polisie-aanhouding. Die derde verdagte het aan natuurlike oorsake gesterf, alvorens die polisie hom kon vastrek.

Die drie mans het glo by ‘n huis in Umgababa ingebreek in November 2005 en die 45-jarige inwoner en haar twee dogters (onderskeidelik 23 en 20 jaar oud) aangeval.

“Hulle is na verskillende kamers geneem waartydens hulle aanhoudend verkrag is. Hulle is ook van hulle selfone en juweliersware beroof,” het Naicker gesê.

Volgens Naicker het die 23-jarige slagoffer gesterf voordat sy in die saak teen die verdagtes kon getuig.

- Sapa

Volg Nuus24 op Twitter.

 

Lees meer oor: verkragtings  |  hof  |  huisbraak  |  rooftogte  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.