KSA ook geteiken deur 'Saru-swendelaar'

2012-02-06 17:54
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Dit blyk dat twee van Suid-Afrika se grootste sportverenigings onder dieselfde swendelaar in die Wes-Kaap deurgeloop het.

“Daar is ‘n bedrogspul wat rondgaan waar iemand namens die Proteas ‘n bespreking by ‘n restaurant maak en gewoonlik van die naam Paul Harris gebruik maak. Hy swendel die restaurant dan op verskeie maniere uit geld,” het Krieket Suid-Afrika (KSA) Maandag in ‘n verklaring gesê.

Die Suid-Afrikaanse Rugby-unie (Saru) het in Januarie ‘n soortgelyke verklaring uitgereik om homself te beskerm teen die swendelaar wat homself Craig Adams genoem het.

“Minstens twee instellings in Kaapstad is deur iemand wat voorgee dat hy die voorsitter van Saru se organiseringskomitee is, genader om besprekings vir groot groepe te maak,” het Saru gesê.

In een geval het ‘n restaurant in Kaapstad ‘n bespreking gekry vir ‘n ete vir 27 mense.

In ‘n ander voorval is ‘n bespreking vir 36 mense gemaak.

“Die Proteasspan is op die oomblik deur die land versprei en sal teen die einde van die week na Nieu-Seeland reis, so hulle is nie in ‘n posisie om enige spanbesprekings te maak nie,” het Owen-Smith gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: ksa  |  saru  |  bedrog

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.