‘Jy’t £1 miljoen gewen!’: SA vrou verloor R1,2 m.

2010-03-18 07:58
Tweets Share Share line Print

Vicus Bürger, Beeld

Frankfort. – ’n Jong vrou van dié dorp is met meer as ’n R1 miljoen ingeloop met die bekende 419-slenter.

Die 26-jarige vrou het in Desember ’n e-pos ontvang wat haar inlig dat sy ’n miljoen Britse pond in ’n oorsese kompetisie gewen het.

Sers. Philani Mvuna, polisiewoordvoerder, sê volgens die e-pos moes sy ’n voorlopige bedrag betaal voordat sy haar prysgeld kon kry.

Sy het op 18 Januarie duisende rande in ’n bankrekening betaal. Toe is vir haar gesê sy moet na Londen gaan om haar prys op te eis, maar weens werkverpligtinge kon sy nie.

Die swendelaars het haar ingelig dat sy ’n agent teen betaling moet aanstel om die geld namens haar op te eis.

Sy is ook selfoonnommers gegee van mense wat haar sou help om die prysgeld te kry. Hulle het almal op betaling aangedring vir “dienste” aan haar.

Toe die geld later in haar bankrekening gedeponeer moes word, het die swendelaars baie verskonings gehad.

Hulle het in ’n sta­dium vir haar gesê ’n kluis met die prysgeld is na Suid-Afrika gebring en sy moet nóg betaal om dit te laat oopmaak. Sy het weer betaal, maar steeds nie ’n sent van haar “prysgeld” gekry nie.

Mvuna sê tussen Januarie en Maart het die vrou 13 betalings van altesaam R1,2 miljoen gedoen.

Die vrou het gister gesê sy is nog in ’n “toestand” en wil nie nou kommentaar lewer nie. 

- Beeld

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.