Juju-modereeks bekend gestel

2012-01-26 19:56
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Modeontwerper van Pretoria se Mabopane-township het ‘n reeks klere bekend gestel wat deur die geskorste leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, geïnspireer is.

Die keppies, T-hemde en frokkies met handelsmerke op vertoon ‘n helderkleurige mond, wat geïnspireer is deur sy toesprake, het die 27-jarige ontwerper, Obakeng Ramabodu, gesê.

“Ek het nog nie iemand anders ontmoet na wie 80 persent van mense luister wanneer hy praat nie.”

Dit is die uitgesproke Malema se dryfkrag om sy doel ondanks teenstand te bereik wat Ramabodu geïnspireer het om deur te druk met sy idee om die Juju-handelsmerk te ontwikkel. Juju is Malema se bynaam.

“Hy druk altyd vir dinge,” het hy gesê.

Die kledingstukke verkoop goed, met 300 T-hemde wat vinnig verkoop is nadat dit beskikbaar geword het.

Die ontwerper mik vir die mark van 10- tot 36 jaar oud en sal ‘n Juju Babe-reeks vir vroue, ‘n Juju Boy-reeks vir jong mans en Juju Kids by die reeks insluit.

Ondanks Ramabodu se entoesiasme vir Suid-Afrikaanse politiek het hy weens vervaardigingskoste na China gekyk om die eerste reeks te vervaardig.

“Dit is ‘n Suid-Afrikaanse idee. Die Chinese sou nie hierdie ding kon maak as dit nie in my kop was nie.”

Hy hoop nou groot verkopers soos die Edcon Groep en Woolworths sal daarin belangstel om die klere te verkoop.

Die provinsiale bekendstelling van die reeks sal plaasvind in Malema se tuisprovinsie, Limpopo.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: julius malema

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Mariana sê... oe oe Doedelsak kan dit bande ook bietjie laat afblaas? Lees die storie...

Weather
Traffic
Lottery
Cpt: 17-24°C Mostly sunny. Mild. Pta: 18-30°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Jhb: 15-27°C Morning clouds. Pleasantly warm. Bloem: 13-28°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 22-27°C Morning clouds. Mild. PE: 18-23°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Jobs - Find your dream job

Cars - Search 1000's of new and used cars

VOLKSWAGEN

Jetta 4 1.9 TDi Highline Dsl
2005
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

BMW

323i E90 MY07 AT
2007
R 185,000.00

Property - Find a new home

Travel - Look, Book, Go!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - shop online today

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Gratis aflewering binne 24 uur*

Big Mama gobii eLeser-aanbod

Kry die 7" LCD eLeser vir slegs R899 + ’n Gratis eBoek-koepon van R160. Daar is eBoeke beskikbaar vanaf R49,95 waarop jy jou koepon kan spandeer. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.