Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Jub Jub 'wil nie tronk toe gaan'

2012-12-05 12:46
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die veroordeelde moordenaar Molemo "Jub Jub" Maarohanye se lewe agter tralies is "nie goed nie", het die Protea-landdroshof gehoor.

“Dis nie goed nie; ek weet nie wat om anders te sê nie...” het die kwaito-sanger gesê nadat sy regsverteenwoordiger, Rudi Krause, hom gevra het hoe sy lewe in die tronk is.

“Ek wil nie tronk toe gaan nie.”

Maarohanye het tydens sy vonnisverrigtinge afgekyk voordat hy ‘n beëdigde verklaring voorgelees het.

“As ek die geleentheid kry, wil ek in die openbaar om verskoning vra vir enige skade wat ek onopsetlik veroorsaak het.”

Maarohanye en sy medebeskuldigde, Themba Tshabalala, is daaraan skuldig bevind dat hulle op 8 Maart 2010 deur ‘n groep skoolkinders geploeg het terwyl hulle resies in Mdlalose-rylaan in Soweto gejaag het.

Vier kinders het in die ongeluk gesterf en twee ander het ernstige beserings opgedoen.

Hy het bygevoeg dat hy ‘n trustfonds vir die skoolkinders se families sal skep indien hy nie tronkstraf opgelê word nie.

Jub Jub se vonnis sal na verwagting binnekort bekendgemaak word.

Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
54 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Mal Giel omdat jy IT is moet nie dink jy is die enigste een in die land nie. Ek het ook vriende in die bedryf. Jy het op hierdie forum, nie onder my naam Seg Net, geskryf nie maar op daardie FB profiel ingebreek en nie namens my nie, maar vir my geskryf. Ek het in vorige skrywe jou verskeie keer gewaarsku en het alle bewyse. Wil jy hê ek moet dit hier op die forum plaas en aksie neem? Seg weer jy is 'n Afrikaner soos ek, met dieselfde morele waardes en ek wil nie 'n mede Afrikaner vir sulke onnoselheid in moeilikheid bring nie. Jou keuse maat. Moet ook nie maak of jy nie weet waarvan ek praat nie. Hoeveel Jan Nel of Koos van der Merwe ens is op FB? So die een wat eerste op was is reg die ander almal vals, onwettig, gekaap, vals of wat jy dit wil noem? Giel Man is eksklusief joune? Mal Giel die bal is in jou baan Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 18:09 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    SLOW TRAFFIC between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.