Jub Jub-verhoor uitgestel

2011-10-13 18:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die moordverhoor van Molemo “Jub Jub” Maarohanye en Themba Tshabalala is Donderdag in die Protea-landdroshof uitgestel.

Die verhoor is tot 30 November uitgestel vir die staat om ‘n getuie te roep wat sal getuig oor die uitslae van urinemonsters wat van die beskuldigdes geneem is.

Die staat het twee forensiese analiste geroep, wat bevestig het dat die monsters ontleed is. Hulle weet egter nie wat die uitslag is nie, aangesien die saak nie aan hulle toegewys is nie.

Raymond Ndzo en Pheletso Makoro het aan die hof gesê hulle werk slegs met die masjiene wat gebruik word om die monsters te ontleed.

‘n Getuie wat nie Donderdag by die hof was nie, is die een wat die uitslag ken en aan wie die saak toegewys is, het hulle gesê.

Maarohanye en Tshabalala word aangekla van moord, poging tot moord en die bestuur onder die invloed van alkohol en dwelms.

Hulle het in Maart 2010 in ‘n groep skoolkinders ingeploeg terwyl hulle na bewering met ‘n straatresies besig was in Soweto. Vier van die skoolkinders is dood en twee is beseer.
 
- Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.