Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Jub Jub kry 20 jaar vir moord

2012-12-05 18:03
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Protea-landdroshof het die kwaito-sanger Molemo "Jub Jub" Maarohanye en sy medebeskuldigde, Themba Tshabalala, Woensdag tot 20 jaar tronkstraf gevonnis.

"Julle het die ongeluk nie vooraf beplan nie, dit het gebeur...die hof kan dus nie lewenslange tronkstraf oplê nie," het landdros Brian Nemavhidi in sy vonnisoplegging gesê.

Maarohanye en Tshabalala is ook tot vier jaar tronkstraf gevonnis vir poging tot moord.

Vir die gebruik van dwelms, dronkbestuur en deelname aan 'n straatren op 'n openbare pad het hulle 'n jaar vir elke aanklag ontvang. Dié vonnisse is gelyklopend.

Landdros Nemavhidi het vroeër albei beskuldigdes op vier aanklagte van moord, twee van poging tot moord en roekelose en nalatige bestuur terwyl hulle onder die invloed van drank en dwelms was, skuldig bevind.

Die musikant en sy medebeskuldigde is daarvan aangekla dat hulle op 8 Maart 2010 deur ‘n groep skoolkinders geploeg het terwyl hulle resies in Mdlalose-rylaan in Soweto gejaag het. Dié straat is sedertdien Jub Jub-laan gedoop.

Vier kinders het in die ongeluk gesterf en twee ander het permanente breinskade opgedoen.

Familielede van die skoolkinders was emsioneel tydens die vonnisoplegging en een ma het saggies gehuil.

Maarohanye en Tshabalala het met geboë hoofde na die vonnisoplegging geluister.

Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
53 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marie Andre Vlok sê... Dankie tog, n nuwe slaansak.... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Woodmead - 06:59 AM
    Road name: Pretoria Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Woodmead Drive - POINTSMEN on duty
  • Tuesday Alberton - 06:54 AM
    Road name: N12 Eastbound
    DELAYS approaching the N3 Elands Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.