'Jub Jub en medebeskuldigde het resies gejaag'

2011-03-17 16:04
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die motors wat die hip-hop-musikant Molelo "Jub Jub" Maarohanye en sy medebeskuldigde Themba Tshabalala glo bestuur het, het wel resies gejaag, het die SABC berig.

Dié inligting is Donderdag in die Protea-landdroshof bekend gemaak.

Die twee jong mans staan tereg op tien aanklagte in verband met die moord op vier skoolkinders.

‘n Ongeluk het plaasgevind toe die mans hul Mini Coopers glo onder die invloed van dwelms in Soweto gery het terwyl skoolkinders terug huis toe stap.

Die staatsgetuie Nono Mabote het in die hof gesê sy het in Mdlalose-straat gestap toe twee motors teen ‘n hoë spoed verby haar ry.

‘n Blou motor het aan in die linkerbaan gery en ‘n silwergrys motor het in die regterbaan gery.

Mabote het gesê ‘n wit motor het hul van die teenoorgestelde rigting genader. Die silwergrys motor het probeer uitswaai en die blou motor getref.

Die blou motor het daarna oor die sypaadjie gery en kinders getref.

Andile Mtombeni (19), Phomelelo Masemelo (16), Mlungisi Cwayi (17) en Prince Mahube (17) is tydens die voorval doodgery.

Fumani Mushanana en Frank Mlabo het ernstige beserings, insluitende breinskade, opgedoen.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: jub jub  |  hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.