Joost trek, Amor bly

2010-05-23 11:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - “I don’t care! Ek gaan nie meer probeer om almal op aarde gelukkig te hou nie. In die verlede was dit my downfall.”

So het Joost van der Westhuizen geantwoord op die vraag of hy nie die skinderstories oor sy huwelik wil opklaar nie. Sy vrou, die sangeres Amor Vittone, het Joost verlede Donderdagaand die deur gewys. Hy bly nou by vriende.

Anders as wat Engelse koerante gister berig het, het Amor en hul twee kinders nié uit die gesin se spoghuis op die Dainfern-landgoed in Johannesburg getrek nie.

Amor se ma en bestuurder, me. Delyse Vittone, het gister gesê haar dogter woon steeds in die huis.

“Ek is in die bevoorregte posisie om ’n vrou soos Amor langs my te hê,” het Joost verlede Sondag nog in die NG kerk in Weltevredenpark in Johannesburg gesê.

Die paartjie het verlede Saterdag in verskillende motors by die Papfees in Grootvlei naby Vereeniging opgedaag. Hulle het nie ’n woord met mekaar gepraat nie.

Amor het net per SMS laat weet sy waardeer al die ondersteuning. Sedert die Joost-seksvideo-skandaal vroeg verlede jaar losgebars het, het dit sleg met die egpaar gegaan. Joost het sy werk by SuperSport verloor en sy borge het begin kop uittrek.

Hy het R700 000 by die private ondersoeker Mike Bolhuis geleen. Van sy biografie is glo sowat 20 000 eksemplare verkoop. Van der Westhuizen het aan Rapport gesê hy gaan nie bevestig óf ontken dat hy en sy vrou nou nie meer saam bly nie.

“Daar is baie mense wat vir ons bid en ons bystaan,” was al wat hy wou sê. In die paartjie se binnekring word gesê Amor se ouers is “verlig” oor die skeiding. 

- Rapport

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.