Joost se 'siekte' steeds een groot raaisel

2011-06-07 09:14
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die “fatale” siekte wat Joost van der Westhuizen na bewering het, bly steeds ’n raaisel.

Weke nadat Van der Westhuizen, gewese Springbok-kaptein en -skrumskakel, skielik hospitaal toe is en luidens aanvanklike verklarings met die gevreesde motorneuronsiekte (MNS) gediagnoseer is, weet die neuroloog wat daarna sy behandeling oorgeneem het, steeds nie wat presies hom makeer nie.

Bridget van Oerle, Van der Westhuizen se woordvoerder, het Maandag gesê die uitslae van ’n reeks toetse wat op Van der Westhuizen gedoen is nadat hy aanvanklik meegedeel is dat hy nie lank het om te lewe nie, is steeds nie beskikbaar nie.

“Gevolglik kon daar ook nog nie met enige behandeling vir Joost begin word nie.”

Neuroloë sal eers oor behandeling kan besluit sodra bepaal is of hy inderdaad MNS het en, indien wel, watter vorm daarvan.

Sy vervreemde vrou, Amor Vittone, het in die laaste tyd in verskeie emosionele onderhoude gesê sy is verward omdat Van der Westhuizen haar nie op die hoogte bring van sy toestand nie. Uit Maandag se opmerkings van Van Oerle blyk dit egter dat Van der Westhuizen self nie weet wat hom makeer nie.

Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
68 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.