Joost se boek binne 24 uur uitverkoop

2009-11-04 06:33
Tweets Share Share line Print

Philip de Bruin

Die eerste opgawe van Joost van der Westhuizen se boek Joost: Man in the mirror, het Maandag binne 24 uur uitverkoop.

Kim Taylor van Random House Struik-uitgewers wat die boek uitgee, het gesê “duisende” kopieë was Maandagoggend in boekwinkels. “Teen Maandagaand was geen enkele kopie meer oor nie.”

Die Afrikaanse weergawe, Joost: Spieëlbeeld, was gister op die rakke, maar Taylor kon teen druktyd nog nie sê presies hoeveel kopieë hiervan verkoop is nie.

“Ek kan wel sê selfs Steve Hofmeyr se outobiografie, Mense van my asem, het nie so goed verkoop nie.

“Joost se boek is trouens nou een van die twee topverkopers onder die biografieë wat ons uitgegee het. Die enigste ander een wat so vinnig verkoop het, was dié van Jake White (gewese Springbok-afrigter), Black and white.”

* Amelia Griesel, president van die Suid-Afrikaanse Professionele Poligraaf-assosiasie (Sappa), het gister haar afkeur uitgespreek oor die hantering van die leuenverklikkertoets wat Van der Westhuizen oor die seksvideo afgelê het.

Van der Westhuizen het die afgelope naweek gesê die uitslag in sy guns “was duidelik vals omdat ek gelieg het”. Mike Bolhuis, sy private ondersoeker, het gesê die toets was “gerig”.

“Die gebeurtenis met Joost en sy poligraaftoets dra absoluut nie die goedkeuring van Sappa en sy lede weg nie. Dit druis in teen die professionele en etiese gedrag wat deur Sappa-lede gehandhaaf word.


- Beeld

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Briek sê... Besef ons dat hierdie Devon presies dieselfde persoon is as Blip, James Manyi en Legens ??? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

ASP .Net Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.