Joost praat weer rugby op kassie

2011-09-25 07:01
Tweets Share Share line Print

Joost van der Westhuizen is terug op TV.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Johannesburg - Joost van der Westhuizen praat weer rugby op TV, al het motorneuronsiekte (MNS) sy spraak aangetas.

Joost het die afgelope week in ’n onderhoud op Jacaranda 94.2 gesê dit word vir hom moeilik om te praat sodra hy stres ervaar.

“Toe die Bokke teen Wallis gespeel het, kon ek nie ’n woord uitkry nie.”

Die oud-Bok-kaptein moes op sy mede-aanbieders, die rugby­legendes Jeremy Guscott en Scott Gibbs, staatmaak om die gesprekke aan die gang te hou.

“Eers teen halftyd kon ek weer praat. Voordat ek op TV gaan, gaan lê ek eers rustig op my bed en word kalm. Dan kan ek maklik praat.”

Hy was die afgelope week twee dae lank in Suid-Afrika om twee redes: ’n mediese ondersoek by dr. Jody Pearl, sy dokter, en om sy twee kinders, Jordan (7) en Kylie (5), te sien. Hy sê sy kinders weet steeds nie dat hy ’n dodelike spiersiekte het nie. “Al wat hulle weet is dat Dadda siek is.”

Hy is weer terug Dubai toe.

Joost werk vir OSN (Orbit Showtime Network) TV. Die uitsaaier bedien die hele Noord-Afrika en die ooste van Europa en saai uit in ’n rits tale, waaronder Engels.

Die Britse TV-man Jim Rosen­thal is die ankeraanbieder en Joost, Guscott en Gibbs is gasaanbieders.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Rapport

Lewer kommentaar op hierdie artikel
29 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.