Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Jonges is teen 'Tshwane'

2012-10-17 15:12
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Byna drie uit elke vyf jong Suid-Afrikaners glo dat Pretoria nie Tshwane genoem moet word nie, het ‘n meningspeiling getoon.

“Hierdie opname wys die kwessie van die verandering van stede se name, is ‘n omstrede een,” het Butch Rice van die verbruikersnavorsingsmaatskappy Pondering Panda gesê.

Altesaam 58% van die jeug voel Pretoria se naam moet onveranderd bly, terwyl 33% meen dit moet verander word. ‘n Totaal van 10% kon nie ‘n besluit neem nie.

Pondering Panda sê 3 451 respondente tussen die ouderdom van 18 en 34 van oor die land het aan die opname deelgeneem.

Ondersteuning vir die naam het tussen rassegroepe gewissel.

Terwyl 52% van jong, swart Suid-Afrikaners gevoel het Pretoria se naam moet dieselfde bly, wou 38% hê dit moet na Tshwane verander word.

Sowat vier uit vyf jong wittes, kleurlinge en Indiërs was teen die naamsverandering gekant.

In Gauteng het 57% van die respondente gevoel Pretoria se naam moet dieselfde bly, terwyl 73% van mense in die Wes-Kaap teen die verandering gekant was.

Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: pretoria  |  tshwane  |  naamsverandering
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
34 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Blou Muller sê... Vriende, moet julle asb nie verlaag deur te reageer op LEGENS, AFIKANER GEWETE, SIRION, ALLERS EN STINK se uitlatings nie. ASB staan saam en ignoreer die siek bliksems. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Craighall - 08:41 AM
    Road name: Jan Smuts Avenue
    SERIOUS ACCIDENT at Conrad Drive
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.