Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Jong seun sterf toe hut afbrand

2013-01-19 13:39
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Seun is dood en 32 mense is dakloos gelaat ná brande in informele nedersettings in Kaapstad, het 'n amptenaar van die stad Saterdag gesê.

Carlton-Lee Botha, 3, was volgens Wilfred Solomons-Johannes van die stad se rampbestuursentrum in 'n hut in Tafelsig, Mitchellsplain aan die slaap toe 'n brand omstreeks 08:00 Saterdag uitgebreek het.

Twee mense is dakloos gelaat.

Brande het in die vroeë oggendure ook deur informele nedersettings in Belhar, Strand, Mfuleni en Guguletu versprei.

Dié brande het volgens Solomons-Johannes 10 mense sonder 'n heenkome gelaat.

'n Brand het Vrydagaand ook vyf hutte by Potsdamstraat in Du Noon, Milnerton, in puin gelê, en 20 mense dakloos gelaat.

Geen beserings is aangemeld nie.

Diegene wat deur die brande geraak is, is van kospakkies, produkte vir die versorging van babas, klere en boumateriaal voorsien.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: kaapstad  |  brande  |  sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Net sê... En jou Koelie boeties wat R300 borg kry vir moord? Julle hoort nie eers in die land nie. Hulle behoort julle almal na land van herkoms te deporteer. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Bredell - 07:59 AM
    Road name: High Road Northbound
    DELAYS between Pomona Road and the R21 Interchange
  • Friday Kempton Park - 07:57 AM
    Road name: Zuurfontein Road Southbound
    DELAYS through Kempton Park towards the R24 Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.