John Block terug in die hof

2012-02-02 10:55
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Politieke opponente sal Donderdag in groot getalle by die hooggeregshof in Kimberley opdaag vir John Block, wat teregstaan op aanklag van bedrog, se hofverskyning.

Block, ANC-voorsitter in die Noord-Kaap, Gaston Savoi, Fernando Praderi, Patrick Lenyibi, Frank Mashilo en Nandipha Madiba is aangekla van bedrog, korrupsie en die oortreding van die munisipale finansiële bestuurswet.

Die aanklagte hou verband met onreëlmatighede in die verkryging van ‘n watersuiweringsaanleg by die Sol Plaatjies-munisipaliteit in 2011.

Al ses is borgtog van tussen R2 000 en R15 000 toegestaan.

Shadrack Tlhaole, voorsitter van die ANC-jeugliga in die Noord-Kaap, het die saak as ‘n politieke sameswering beskryf om Block se integriteit skade aan te rig.

Hy het gesê die party se lede sal die hofverrigting in groot getalle bywoon ter ondersteuning van Block.

Andrew Louw, leier van die DA in die Noord-Kaap, het gesê sy party sal aanhou om Block uit die provinsiale regering te probeer kry.

Die ses mans het glo saam met munisipale werkers gespan om ‘n tender aan Intaka Holdings uit te reik vir ‘n watersuiweringsaanleg.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: john block  |  bedrog  |  hof  |  anc

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Danie sê... Jy mag dit net nie op 'n doek vaslê en verewig nie Koos...dit is waar die kuns en kultuur stop! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Android Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Business Analyst

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.