Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

John Block 'het tenders manipuleer'

2012-07-27 17:12
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – John Block, leier van die ANC in die Noord-Kaap, het tenders vir sy eie gewin gemanipuleer, lui ‘n verslag.

Volgens ‘n beëdigde verklaring aan ondersoekers deur Hamid Shabbir, voormalige hoof- uitvoerende beampte van die Kimberley-hospitaal, het Block provinsiale gesondheidsamptenare gedwing om tenders te manipuleer, het Mail & Guardian berig.

Hamid het die land in 2009 verlaat.

Block se bedrog- en korrupsieverhoor is vroeër vanjaar tot April 2013 uitgestel.

Block, die voormalige burgemeester van die Sol Plaatjie-munisipaliteit, Patrick Lenyibi, die munisipale bestuurder, Frank Mashilo, en die hoof- finansiële beampte, Nandipha Madiba, staan tereg op aanklagte van bedrog, korrupsie en die oortreding van die Wet op Finansiële Munisipale Bestuur.

Hulle het na bewering saam met munisipale werkers gespan om ‘n tender aan Intaka Holdings uit te reik vir watersuiweringsaanlegte en suurstof-opwekkingseenhede vir munisipale hospitale.

Volg Nuus24 op Twitter   

- SAPA

Lees meer oor: john block
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Blou Muller sê... Vriende, moet julle asb nie verlaag deur te reageer op LEGENS, AFIKANER GEWETE, SIRION, ALLERS EN STINK se uitlatings nie. ASB staan saam en ignoreer die siek bliksems. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Craighall - 08:41 AM
    Road name: Jan Smuts Avenue
    SERIOUS ACCIDENT at Conrad Drive
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.