Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Joernalis bedank oor Ramaphosa-storie

2012-12-18 11:19
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Politieke redakteur van die Independent-koerantgroep het bedank ná 'n berig in The Star dat die sakeman Cyril Ramaphosa 'n benoeming vir adjunkpresident van die ANC geweier het.

"Ek het nie gehelp om die storie te skryf nie," het Gaye Davis Dinsdag gesê.

"Ek het egter Sondagaand inligting van mnr. Ramaphosa ontvang – wat die teendeel is van wat die berig sê. Hy het sy benoeming aanvaar en 'n vorm onderteken," het sy in 'n verklaring aan Sapa gesê.

Davis het bedank om haar te distansieer van The Star se berig.

"Eties glo ek nie ek kan myself distansieer van die storie terwyl ek in diens is van die Independent-koerantgroep nie," het sy gesê.

Sy glo dit is nodig om te bedank om haar geloofwaardigheid as joernalis te beskerm.

Davis het aan die skrywer van die berig gesê Ramaphosa het bevestig dat hy die benoeming gaan aanvaar, maar daar is aan haar gesê The Star staan by hul storie. Daar is ook gesê ander redakteurs in die groep kan hul eie oordeel maak.

"Ek het met die ander oggendredakteurs van die groep gekommunikeer, wat die nodige stappe gedoen het en nie die storie in sy oorspronklike vorm gepubliseer het nie."

Tony Howard, hoof- uitvoerende beampte van die groep, het gesê hy het pas van die bedanking uitgevind en kan nie kommentaar lewer nie.

Davis is sedert Oktober 2008 die adjunk-politieke redakteur van die groep. Sy het gesê sy het Ramaphosa gekontak en hom in kennis gestel van haar besluit om te bedank.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... en wat heeft deze 'iemand' gedaan om de door marteling geleide uiteindelijke moord te verhinderen ? Het hof is als een katalysator in een chemisch proces, rape industrie bevorderend. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Midrand - 18:12 PM
    Road name: N1 Northbound
    DELAYS between the Buccleuch Interchange and the New Road exit due to an earlier accident
  • Tuesday Edenvale - 18:11 PM
    Road name: N3 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Linksfield Road and Gilloolys Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.