Jeugliga 'sal vir optog-skade opdok'

2011-10-26 07:03
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC-jeugliga het ’n ooreenkoms met die Johannesburgse Metropolisie (JMPD) onderteken dat hulle vir enige skade weens Donderdag se massa-optog vir ekonomiese bevryding in Gauteng sal betaal.

Die JMPD het aanvanklik sekuriteitsversekering van R1 miljoen van die jeugliga geëis vir toestemming om die optog te hou ná die gewelddadige betogings buite Luthuli-huis in Johannesburg verlede maand tydens Julius Malema, ANC-jeugleier, se tugverhoor.

Die jeugliga het egter geweier om te betaal, waarna hulle as alternatief ’n ooreenkoms met die metropolisie onderteken het.

Insp. Edna Mamonyane, JMPD-woordvoerder, het Dinsdag gesê die jeugliga het gesê hulle het nie R1 miljoen nie, maar sal finansieel verantwoordelikheid aanvaar vir enige skade wat betogers aanrig.

Malema het Maandag op ’n mediakonferensie by Luthuli-huis gesê Johannesburg en Tshwane het elk R1 miljoen van die jeugliga geëis.

Sr.supt. Alta Fourie, woordvoerder van die Tshwane-metropolisie, het Dinsdag gesê dit is standaardprosedure om ’n betaling te eis vir toestemming om ’n optog te hou aangesien ’n spesiale diens deur die metropolisie gelewer word.

“Die fooi word bepaal deur die aantal beamptes wat nodig word vir die optog.”

Sy kon egter nie sê wat die bedrag is wat die Tshwane-metropolisie van die jeugliga geëis het nie.

Betogers kom Donderdagoggend om 10:00 by die Beyers Naudé-plein in die Johannesburgse middestad bymekaar van waar die optog begin wat via die Johannesburgse Aandelebeurs by die Uniegebou eindig.

Volg Nuus24 op Twitter

- Volksblad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.