Jeugliga in provinsie wil Media24 boikot

2011-09-02 08:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad. – Die ANC-jeugliga se provinsiale strukture in Limpopo wil Media24 boikot omdat die maatskappy se publikasies die ANC glo te gereeld kritiseer.

Luidens ’n verklaring van die jeugliga word die ANC en sy leiers gemiddeld 37 keer per dag deur Media24 se publikasies aangeval en word die maatskappy gebruik as wapen om die ANC en sy leiers te teiken.

Dus, só meen Frans Moswane, die jeugliga se Limpopo-voorsitter, moet nie net die koerante en tydskrifte geboikot word wat Media24 uitgee nie, maar sommer al die skoolhandboeke ook.

In reaksie het die menseregtegroep Media Monitoring Africa (MMA) in ’n verklaring gesê hy wonder wat die bron vir die jeugliga se bewering van 37 aanvalle per dag is.

William Bird van MMA het uitgewys dat die verloorders in so ’n boikot nie enige welvarende aandeelhouers in Media24 sal wees nie, maar gewone Suid-Afrikaners wat nie meer die maatskappy se produkte sal lees nie.

Bird het die MMA se voortgesette kommer uitgespreek oor die venynige aard van aanvalle op die Suid-Afrikaanse media, insluitend die fisieke aanvalle op joernaliste tydens die optogte ter ondersteuning van Julius Malema, die jeugliga se leier, hierdie week in Johannesburg.

Media24 het nie kommentaar gelewer nie.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Beeld

Lees meer oor: julius malema  |  anc-jeugliga  |  media

Lewer kommentaar op hierdie artikel
36 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.