Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Jeugliga-hoë se dood betreur

2011-12-28 19:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vusi Mhlongo, 'n lid van die ANC-jeugliga se nasionale uitvoerende komitee, is op Kersaand in 'n hospitaal in Tongaat, KwaZulu-Natal, dood, het die jeugliga Woensdag gesê.

Mhlongo, wat deur die jeugliga beskryf is as "'n sagte ekonomiese vryheidsvegter", het altyd aan die kleinste besonderhede aandag gegee en het die verhouding tussen teorie en praktyk goed verstaan, het Floyd Shivambu, woordvoerder van die jeugliga, in 'n verklaring gesê.

"Daar was nie 'n enkele massabyeenkoms of veldtog van die ANC-jeugliga onder die leierskap van kameraad Vusi as organiseerder wat misluk het of wat uitgestel is weens swak voorbereiding nie."

Mhlongo was ook deel van die ANC se afvaardiging wat die Soedannese People's Liberation Movement gehelp het om suksesvol te mobiliseer vir die onafhanklikheidwording van Suid-Soedan, het Shivambu bygevoeg.

"Dít het hy nie vir eie gewin gedoen nie, maar uit 'n besef dat ware vryheid vir die onderdrukte mense van die Afrika-kontinent onlosmaaklik verbind is aan Afrika se algehele politieke, sosiale en ekonomiese bevryding."

Die verklaring het nie Mhlongo se ouderdom of die oorsaak van sy dood duidelik gemaak nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: anc-jeugliga  |  sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ria Cook sê... Mens moet seker bly wees hieroor, maar as ons kyk na die getuienis waarmee die polisie deesdae hof toe gaan, is daar maar 'n geringe kans dat dit tot vonnisoplegging sal lei. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Material Expeditor

Pretoria
Akasia Personnel Consultants
R10000 - R15000

Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Finance
R750000 - R800000

Overborder Manager

Durban
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.