Jeugliga-afgevaardigdes verontagsaam leierskap

2010-06-06 16:31
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Honderde afgevaardigdes van die ANC-jeugliga uit die Oos-Kaap het Saterdag die jeugliga se nasionale werkskomitee verontagsaam deur in Port Elizabeth, pleks van Oos-Londen, vir 'n provinsiale konferensie op te daag, het die Sunday Times berig.

Die komitee, wat die jeugliga se hoogste uitvoerende liggaam is, het Vrydag ooreengekom dat die Orient-teater in Oos-Londen die beste plek sou wees om die konferensie aan te bied.

Die liga se provinsiële komitee het egter besluit op Coega Village in Port Elizabeth.

"Nog nooit in die geskiedenis van die ANC of die jeugliga het 'n mens al ooit gehoor die nasionale werkskomitee meng in met iets soos 'n plek vir 'n provinsiale konferensie nie," het die provinsiale sekretaris, Mlibo Qoboshiane, gesê.

"Ons het in hulle teenwoordigheid [algemene sekretaris Vuyiswa Tulelo en tessourier-generaal Pule Mabe] besluit dat Coega die beste plek is om hierdie konferensie te hou. Hulle het vir ons gesê ons moet die plek bespreek en betaal, en dis wat ons gedoen het."

Die provinsie is op die oomblik verdeel tussen ondersteuners van Julius Malema en sy onderleier, Andile Lungisa, wat na verwagting volgende jaar sal probeer om leierskap van die jeugliga oor te neem.
 

- SAPA

Lees meer oor: julius malema  |  anc-jeugliga

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.