Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Jeug moet stryd om gelykheid lei, sê SAKP

2012-06-17 14:51
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) het Sondag 'n beroep op jongmense in Suid-Afrika gedoen om meer betrokke te wees by aktivisme om die drome van die jeug wat aan die 1976-opstand in Soweto deelgeneem het, 'n werklikheid te maak.

"Die jeug van vandag kom te staan voor spesifieke uitdagings wat hulle die hoof moet bied terwyl hulle geskiedenis maak," het die party Sondag in 'n verklaring gesê.

"Armoede, werkloosheid en ongelykheid wêreldwyd en in Suid-Afrika spesifiek het kommerwekkende vlakke bereik."

Die SAKP het Sondag op die jeug 'n beroep gedoen om in opstand te kom teen kapitalisme, armoede en ongelykheid.

"Die jeug moet gehelp word om 'n betekenisvolle rol in die ekonomie te speel," het die party gesê.

Onderwys moet gratis en verpligtend wees.

"Ons moet ons jeug oplei en ondersteun om deel te neem en 'n ekonomie te bou... wat die behoeftes van mense en die gemeenskap bo winste stel."

Die party het gesê Suid-Afrika se jeug moet, net soos in Palestina, Swaziland, Kuba, en Sirië, in opstand kom.

"Die teen-imperialistiese en teen-kapitalistiese aard van ons stryd moet verdiep word en die jeug moet dié stryd lei."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: jeug  |  sakp  |  jeugdag
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Vomit Majority sê... Pasop maar vir die wolf in skaap's klere wat nie voldoende geskool is in Afrikaans nie. Verstaan nog steeds nie hoekom mens in Engels aan Afrikaanse gesprekke wil deelneem nie. Die tyd dat mens beindruk as mens Engels kan praat is lankal verby, as daar ooit so 'n tyd was. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 09:57 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
  • Wednesday Benoni - 09:51 AM
    Road name: Tom Jones Street Southbound
    SLOW TRAFFIC through central Benoni
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.