Jel stuit nie MIV

2009-12-15 09:50
Tweets Share Share line Print

Elsabé Brits

Kaapstad - Die groot hoop wat geplaas is op ’n vaginale jel om die oordrag van MIV/vigs te keer, het ’n knou gekry.

Die Microbicide Development Programme (MDP) het gister aangekondig die finale fase van dié vier jaar lange kliniese studie het getoon die jel is nie suksesvol om die oordrag van die virus te stuit nie.

Die wêreld het groot hoop op die jel geplaas, veral omdat dit vroue bemagtig het en moontlik ’n uitkoms kon gee om self beheer te neem van hul seksuele veiligheid deur die aanwending daarvan. Die produk PRO 2000 (met ’n konsentrasie van 0,5%) is wel veilig om te gebruik, maar gee nie beter beskerming teen die virus as die plasebo nie.

Die studie van vier jaar lank is die grootste in sy soort en het 9 404 vroue van Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda en Zambië betrek.

Volgens die International Partnership for Microbicides (IPM) gaan die werk voort en beteken die feit dat soveel vroue vir so lank aan die studie deelgeneem het dat hulle die mag wil hê om hulself te beskerm.

Die nuwe generasie jel sal langer werk en sal antiretrovirale middels bevat. Werk hieraan het reeds begin. Antiretrovirale middels werk deur spesifiek die virus te teiken deur óf te verhoed dat dit die gesonde sel binnegaan óf te verhoed dat dit vermeerder wanneer dit in die sel is.

In Suid-Afrika is onder meer Caprisa reeds besig met dié navorsing sodat beter en langer beskerming aan vroue gegee kan word.

Nuwe jels sal net een keer per dag aangewend hoef te word, terwyl vaginale ringe wat die antiretrovirale middels bevat maandeliks vervang sal word.

- Die Burger

Lees meer oor: miv/vigs  |  wetenskaplikes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SêNet sê... Verskonings vir mense wat nie kan bestuur nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 119,900.00

VOLVO

S60 T6 3.0 Geartronic MY11
2011
R 389,950.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2010
R 88,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.